Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: braaf – onnosel

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 30 Maart 2020 Aantal woorde: 38 24 Kere gelees 1

my duin is stil
maar in my singel
waar ek woon
is daar partytjie
brawe mense
met kinders by
wat opsluit
vermy en lag
virus vry
met bier in hand
kyk hul vier
teen virus muur

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 816
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale