Titel: Boom Val
Deur Koos Elsum

as ‘n boom val
is daar net ‘n
kraaksug
geen knal.
hy rus
gaan brood gee in
sagte gesonde
kompos blare.
TEMAS
as ‘n boom val
is daar net ‘n
kraaksug
geen knal.
hy rus
gaan brood gee in
sagte gesonde
kompos blare.