Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bloekom Bestaan

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 3 Julie 2020 Aantal woorde: 36 61 Kere gelees 1

onaantasbare mis
vervorm in reën strome
as uitgrawer masjiene
wat berge versit.

saad vorm
uit mis en water
gras groen bome
wat klou aan grond.

immigrante staan
gewortel in afrika
wagtend op ń swaard
wat kap.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale