Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bloed kruip, water loop

Deur Gert Botha
Datum gepubliseer: 23 November 2020 Aantal woorde: 101 87 Kere gelees 3

Bloed kruip, water loop

My broers is saam my deur dik en dun,
al praat ons soms maar min.
Wanneer ek hul wolkpos met probleme,
is hul gou op, met hul ondersteuning

Ek`s ouer as die ander drie
en tweede is langste van vier.
So is daar `n tweeling,
stoutste van almal hier.

Ons is almal ouer as wat ons wil wees,
maar dank Vader ons is nog almal hier.
Nie een van ons stories is getëel,
en niks is verseker fluweel.

Saam sal ons staan,
saam bou ons `n muur.
Hierdie klomp,
verruil ek nie eens vir bier.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    25 November 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2020 – Samesyn-projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 4
Kommentaar telling: 2

...........en nou probeer ons nog `n keer.......

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale