Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Blink Bure

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 10 Julie 2020 Aantal woorde: 38 49 Kere gelees 3

Oues in
te huise met hoë
sorg en veiligheid
is vasgevang
in eensaamheid.

Jonges in
komplekse in moderne
geboue en strate
is omgevou
in seriliteit.

Mensdom in
eenvormige youtube blibbs
is in ń lewelose
bestaan en gebeure
sonder waarde.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale