Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Blaf blaf bestaan

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 7 Junie 2019 Aantal woorde: 47 57 Kere gelees 1

In die nag
dieselfde ritmes
wil sê
wil Hé…..

wil sê
wil Hé…..

Dryf slaap weg,
drome, leef
in ander geluide.
‘n plan met iets
of net bang alleen.

wil sê
wil Hé….

wil sê
wil Hé….

Maan is wakker,
soos almal
se vaal
blaf blaf bestaan.




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Tearlach

    10 Junie 2019

    Baie mooi gedig

  2. Koos Elsum

    11 Junie 2019

    Dankie waardeer !!!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 8

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 40 gaste aanlyn

Bydrae Totale