Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bind die stilte vas

Deur Palet
Datum gepubliseer: 3 Oktober 2016 Aantal woorde: 52 766 Kere gelees 12

Daglig skeur deur
die donker flenters
waar maan’spatsels nog
aan die donker hang

Het my siel
swanger’vol geword
met gedagtes oor jou
ek gryp daarna
maar dit raak stil, net stil

Tik stil tik stil tik stil
verstikkend
die godse nag lank
wagtend
ons uur te slaan
en luidkeels uit te gil




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 362
Kommentaar telling: 351

Waar die see en die horison ontmoet, sal die gedruis van die oseaan in die suis van die wind stil raak.. Dis hier waar my drome my woorde in die binnekant van my siel kom lӗ  

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 112 gaste aanlyn

Bydrae Totale