Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

argief

Driekie Grobler

Deur Datum gepubliseer: 4 Desember 2019 1

BRONS

Julie 2019 projek – ‘n Reis in Tyd

3.Verstilde eggo

êrens tussen gister en nou
het die streel van die klankharp
se eggo verflou
die vermanings dof en stil geword
met ‘n onmag
om denke (vredevol)
in woorde uit te stort

die roep van ‘n pou
se trillings verslap
tot slegs ‘n beduidenis
van vae onthou

daar waar onreg paar
het valsheid geknal
die…

Toom

Deur Datum gepubliseer: 4 Oktober 2019 6

Lees meer oor Toom

Junie 2019 projek

2. 2: MET, OF HEUNINGWYN 

Die winter is n regte man, 2: MET, OF HEUNINGWYN

Die koudste koud wat ek ooit gekry het was die Kersfees toe ons kleinkinders met al die besoekooms en -tantes ‘n „sneeuwandeling” gemaak het en die dowwe „Opa” moes saam….

Lynette McMillan (Kiekies)

Deur Datum gepubliseer: 4 Oktober 2019 6

Lees meer oor Lynette McMillan (Kiekies)

Junie 2019 projek

1.Winter is nie Wankelmoedig se maat nie! (247 woorde)

Winter het knypers van yster. Hy blaas ysige misweer deur sy neusgate. Verf die hemelruim vinnig vol bloupers onweerswolke. Kort voor lank dop hy sy emmers om en val reën in vriesende vlae.

Breek…

Toom

Deur Datum gepubliseer: 4 Oktober 2019 6

Lees meer van Toom

Brons

Junie 2019 Projek

3.Winter-haikoe 

oral langs die pad
duisend sjinese bruide
veryste berke

Toom

HH Joubert

Deur Datum gepubliseer: 25 September 2019 8

DIE TREK DRAKENSBERG AF.

Die reuse-top rys hoog uit bo die wolke
en tronend siet op wasige oorde neer.
Daaronder gaap die grondelose kolke,
ombruisd met golwe van een lowermeer.

Daar skram en skuur die duisend wae-wiele
en sukkel knarsend oor die klippe heen,
dog liewend wieg ’n duisendtal van siele—
hul troue troos by rouklag en…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 49 gaste aanlyn

Bydrae Totale