Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: bewus

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 9 Januarie 2020 Aantal woorde: 40 210 Kere gelees Hou van

die dageraad lê braak oor my duin vandag
blou wolkies soom die horison met mis
eenkant skyn laaste lig van ‘n maan
oorkant dein ‘n rustige see
my hart is stil
gister is oor
vandag is
nou hier

©Teárlach




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    9 Januarie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2020 projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 877
Kommentaar telling: 122

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 77 gaste aanlyn

Bydrae Totale