Jongste aktiwiteit:

Beste Gedagtes

gee hulle koek
sê Antoinette in verbasing
oor hoe mense honger
voor haar deur kom plaas.

koop beste meel
gesuurdeeg met beste wil
sonder kennis
bly die honger knaag.

rook wolke bol uit bande
boude dans ń oorlog dans
die hulp is onvanpas
tydelik en te min.

gegewe vryheid
is net stof
tatoos op jou arms
booie van afhanklikheid.

loop verby die dans
vat die eerste werk
die tweede en derde geslag
sal dan vryheid pluk.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed