Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Beste Gedagtes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 September 2020 Aantal woorde: 75 45 Kere gelees 2

gee hulle koek
sê Antoinette in verbasing
oor hoe mense honger
voor haar deur kom plaas.

koop beste meel
gesuurdeeg met beste wil
sonder kennis
bly die honger knaag.

rook wolke bol uit bande
boude dans ń oorlog dans
die hulp is onvanpas
tydelik en te min.

gegewe vryheid
is net stof
tatoos op jou arms
booie van afhanklikheid.

loop verby die dans
vat die eerste werk
die tweede en derde geslag
sal dan vryheid pluk.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 104 gaste aanlyn

Bydrae Totale