Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Besigheids Liefde

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 26 Oktober 2020 Aantal woorde: 28 36 Kere gelees 2

in die hardloop
deur besige drukgange
lê liefde ongebore
stil binne ons vasgevang.

ek wil die besigheid
van kort kykies sluit
totdat ek en jy
konsolideer in een.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 81 gaste aanlyn

Bydrae Totale