Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bergstroom Lewe

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 12 Julie 2020 Aantal woorde: 87 36 Kere gelees 1

valeie vloei
met lewens vog
blink teen kranse
in vroeë môre lig
baba kruipend in die mos.

vog slypel
oor die groen rots
met ontbyt lus
kartel meisietjie sag
in ń blink kol.

water stoot
eie paadjie oop
stamp gruis een een
tiener dom na
ń padda dam.

water loog
in kolkende stroom
nael string verbind
met jong liefde na
waterval.

stroom dratel
in konstante spoed
oor swart rots wand
broodwinner dringend
op eie pad.

water trek
aan takkie blare
in stiller dieper stroom
word so volwasse
vervlek.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 354
Kommentaar telling: 36

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 58 gaste aanlyn

Bydrae Totale