Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: berge

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 9 Februarie 2019 Aantal woorde: 57 15 Kere gelees 1

kranse klowe spelonke
sterk wind geluide
swewende voëls
groen water some
helder wit watervalle
donker koelteboom stiltes
berge wink blou van baie ver
verander in kleur en geur
wanneer jy hulle nader
skadu van inheemse
bosse met varings
rank toue vanself
hou klamme rus
vas vir bewoners
wat dit waag
om daar te
vertoef

©Teárlach




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 459
    Kommentaar telling: 53

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 178 gaste aanlyn

    Bydrae Totale