Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: bepeinsing

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 19 Oktober 2019 Aantal woorde: 77 37 Kere gelees 1

mooi stil dag
met son wat waterpas skyn
verlig die golwe in skitterende spel
teen diep blou hemeltrans sweef meeue
enkele geluide kom oor die duine aan
motors wat ver weg loop en versnel
fisante wat hier en daar skrik
‘n kraai wat kos soek
net in my gemoed
is daar storms
storms oor
vandag
en
môre
wat kan
ek nog doen
wat ewige waarde
bevat en tot seën
kan wees vir
ander

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 45 gaste aanlyn

Bydrae Totale