Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Benoud

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 28 September 2020 Aantal woorde: 49 42 Kere gelees 2

ń objek lê
in groen lyn bed
wit teen wit
met asem alleen.

lug vloei oor
spiere sonder
enige streel geluid
in ń steriele saal.

hand vat warm
aan koue vrees
my gladde blou vel
gly grillig weg.

die onkeerbare
sny, ingryp ding
peuter met my hart
wat net wil klop.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 107 gaste aanlyn

Bydrae Totale