Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bedreigings

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 28 September 2020 Aantal woorde: 33 45 Kere gelees 3

bedreigings is gevare
verborge as geleenthede
in elke hart.

bang is alleen beweging
in eie broek
wat nooit pik.

slaan die dromme
omhels die swart slang tonge
wat gif bring vir ou wyshede.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 451
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 61 gaste aanlyn

Bydrae Totale