Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Band Aid Gedagtes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 22 Februarie 2020 Aantal woorde: 38 37 Kere gelees Hou van

Momente lê oomblikke vas
deur bloed
in brein sinapse
van onthou.

Geneesde ekstase sere
het letsels in vleis,
goeters in kaste
agter sluiers
gelaat.

Draai punte
soos klein kompas naalde
wat rigting bepaal
lê wateroog
in my
kas.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 218
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 34 gaste aanlyn

Bydrae Totale