Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Bamboes Wind

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 15 Januarie 2020 Aantal woorde: 62 29 Kere gelees Hou van

Bamboes aangeplant, groei,
ń wind skerm teen gedagtes
van gister se lewe
vandag se alleen
altyd se seer hoop,
wat skree in die wind.

Wind wurm om
dun stamme draai, kras,
krap.
skuur lang verbreekte verhale
in die lewe wind.

Die wind vee, verwoel,
gelitte lang stamme
met min blare wat niks
bedek
en blaas alles net so
terug in my oorvol
gemoed.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 112
Kommentaar telling: 9

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 122 gaste aanlyn

Bydrae Totale