Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: AVB(K)OP – finale aanslag

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 21 Augustus 2019 Aantal woorde: 23 137 Kere gelees 2

Geyk
holrug gery
kwyl jy monotonies
my digtersiel tot sterweling –
AVB(K)OP

©Loretta Szikra
Cinquain Digvorm

GeÏnspireer deur AVBOB Poetry 2019




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Amanda

    23 Augustus 2019

    Raakgevat. Pragtig. Avbob dryf my na drank.

  2. Loretta Szikra

    23 Augustus 2019

    Dankie Amanda. Ja nee ek stem – ek het nou amptelik handdoek ingegooi. 🙂

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 129
Kommentaar telling: 215

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale