Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: aura

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 30 Julie 2019 Aantal woorde: 60 385 Kere gelees 2

uit die aorta van sy hart
skyn daar lig wat onsigbaar skyn
diep uit lewens stroom van sy lewe
skyn daar wit ligstrale wat flitsend leef
soos stralekrans om sy liggaam beef
magnetiese gevoel van sagte krag
wat sy pad verlig en uitsaai
van wie hy kan wees en is
lig bestraal wandel hy
tussen duister
mense
rond

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 766
Kommentaar telling: 116

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale