Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Asemlose vlees

Deur Taai
Datum gepubliseer: 13 Desember 2019 Aantal woorde: 41 89 Kere gelees 1

Onder versengende son
skeur bloedstollende gil
deur verlate klowe
berge skeur oop
stort verkwiste bloed
skarlaken rotse
treur geluidloos
jou laaste asem
bloedvergieters
laat klap ’n toon
sorgeloos hul wese
stom gooi maan
sy witkombers oor
jou asemlose vlees.

© Taai Bonthuys




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 37
Kommentaar telling: 1

Digter, Skrywer en professionele rekenmeester.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 32 gaste aanlyn

Bydrae Totale