Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Aout

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 12 Augustus 2020 Aantal woorde: 53 66 Kere gelees Hou van

opdrifsels
dooie see diertjies
nuwe walle op die strand
my duin skoon skeef aan een kant
winde vanuit die suide bring ysige
slierte sagte reën wat net wag
om sommer in vlug te verys
so is die maand Augustus
hier aan my weskus
aftree plekkie
se strand

©Teárlach
(Aoút – Augustus)




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 935
Kommentaar telling: 131

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 41 gaste aanlyn

Bydrae Totale