Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: antiochië

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 1 April 2020 Aantal woorde: 60 20 Kere gelees Hou van

met dagbreek
sweef my siel ver terug
na die dae van Sy dissipels
soms vervolg en mishandel
ander gewelddadig vermoor
in antiochĩë in turkye
waar dissipels eerste
Sy naam begin dra
het as : Christene
wat ‘n voorreg
gekoop met
smarte en
tog groot blydskap
en seën van Bo
op my knieë
lyk my duin
ook heel
anders

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 816
Kommentaar telling: 117

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 41 gaste aanlyn

Bydrae Totale