Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Anatomiese Skildery

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 27 Februarie 2020 Aantal woorde: 34 30 Kere gelees 1

In wit gehul
omring,
kliniese uitgestal
die bloedige oopgevlekte
asem long.

Fyn verwebde lyne
vervleg, gebind aan
binne grot wat
klop.

Mooie ragfyn mens
rooi en geel vermeng
het in ń oomblik
verdof tot swart.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 212
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 10 gaste aanlyn

Bydrae Totale