Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: algemene kennis

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 8 Desember 2017 Aantal woorde: 57 271 Kere gelees 5

water is lewe
daarsonder kan niks bestaan
sonlig is lewe
daarsonder kan niks bestaan
waar daar lewe is
is daar hoop en mens bestaan
oor aarde is jy
aangestel as toesighouer
verniel jy dit
sal jy sekerlik vergaan
bewaar jou liggaam
daarsonder kan jy nie leef
glo in jou Skepper
daarsonder is jou siel verlore

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 673
Kommentaar telling: 105

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 114 gaste aanlyn

Bydrae Totale