Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: AFRIFIKSIE kompetisie 2019 kortlys!

Deur Ronel Janse van Vuuren
Datum gepubliseer: 18 November 2019 Aantal woorde: 52 52 Kere gelees 2

Hallo almal!

Ek is so opgewonde om op AFRIFIKSIE se kortlys te wees.

Julle kan die kortlys hier sien: http://afrifiksie.com/kompetisies/tot-nou-toe/kompetisie-2019/kortlys-2019/

En dan sommer op die skakel vir “‘n Hoed Vol Geluk” druk om my storie te lees. Onthou om die ander stories ook te lees!

Geniet!




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Lynelle

    18 November 2019

    Baie geluk Ronel. Ons hu vir jou duime vas.

  2. Ronel Janse van Vuuren

    22 November 2019

    Dankie!

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 94
Kommentaar telling: 265

Daagliks skryf ek die stories neer wat in my kop woel. Of dit nou oor olifante en kabouters in die Knysna bos is en of dit oor ‘n tienermeisie is wat die wêreld moet red, ek is daar. My wêreld draai om my twee Rottweilers – hulle leer my om die perfekte dag na te streef, want vandag kan die laaste wees. Die perfekte dag: lag, dink en huil. Om te skryf maak elke dag die perfekte dag. In 2016 EN 2018 was ek ook benoem as Verhaalskrywer van die jaar hier op INK. Ek kan gevolg word op Twitter @miladyronel en meer van my gedagtes kan gevind word op my webtuiste http://www.ronelthemythmaker.com.

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 87 gaste aanlyn

Bydrae Totale