fokus
–
met my kuns-oë
kasteleer die beelde
heeltyd van naby tot ver
oogspesialis se snaakse keuse
seker gedink mens moet
balans in jou lewe
kan sien ook
–
mense kasteleer
ook daagliks hul waardes
feitelik tussen goed tot kwaad
soos die wind grassade buig
so buig hulle balans soms
ook heen en weer na
die hewigste wind
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.