Jongste aktiwiteit:

Sus Sê

sus sê
ons is anders.

sê nie hoe, net ons
hou nie van kak
wat nie moeilikheid
is nie.

dit waar is
sê sus.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed