Jongste aktiwiteit:

digi taal

hoeveel sandkorrels is daar op my duin
hoeveel harders swem daar in die see
een – nul – een – nul – een – nul -een
vermeerder dit met een – nul – een
tot die mag nul – een – een – nul
dan moet jy nog sorg vir genoeg
stoor spasie op jou palet
soveel digi – data
een – nul – een
voor ek die
regte antwoord
kry stuur maar een
es – o – es
een – nul – een

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed