Jongste aktiwiteit:

waardering

die mooi in mooi
is altyd aanvegbaar
minstens kreukbaar
begin punt vir argument
mooi kom tog deur die oog
van die waardeerder alleen
vir baie min beteken mooi
dieselfde as vir die ander
waardering vir mooi
is dalk ‘n beter
segswyse

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed