droë blare
droë blare vorm herfs
plooie en pynstrepe ouderdom
oral in die fynbosveld strooi
die windjie droë blare
rolbosse teen draad
droë jare hang soos velle
geboë rug en krom bene sit
mense met kieries skuifel
oor hobbel paadjies
kyk op om te sien
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.