kluts (kwyt)
)
effens gejaagde asem teue
staan stadig op uit die sit
hou vas aan iets se rug
staan en wag op kluts
om weer terug te kom
word gewoond man
ouderdom het sy
nadele en stryd
rukkende hande
bewerige bene
lighoofdige
wakker word
alles deel
daarvan
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.