Rookkomberse
As rooiskeut wolke
klaar kurktrekke stoot,
skyn die gedoogde
son
se geel lutteloog
bo-op die bergpiek.
En dié organgsnote
van jou gesig
skerm in die lug.
Omdat
jou liggaam het as ñ
elektriese sondeel
die poolhemel
binnegedring,
en onsaggewende
gordels
en gordyn geelgroen
lig
laat dans
deur ñ sterrehemel
wat met kosmiese
ritme
boë vorm.
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
16 Desember 2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.