Jongste aktiwiteit:

DIE SPROKIE

DIE SPROKIE

‘n HeroBelofte aan die Beminde van My siel… Met roekelose genade en onverdunde liefhê sal Ek van jou ‘n regte-egte Sprokiesprinses maak. ‘Volg My My beminde….. ‘n Houtkruis tussen sterre. Op ‘n (My) witperd onder die melkweg.’ My spierewit, forse Arabierse reisiesperd. Vir ewig.
En vir altyd se ewig sal Ek daai grooteina uit jou hart dêps.
Die seer en die vervloeking in tydloosheid laat wegverloor. Honor bright, Ek sal eers.
Op My voete sal jy dans. Verloste van God!
Dwarsdeur jou lewe sal My Liefdeskreet aanhou roep. Aanhou eggo deur die lewens van vroue deur die eeue – die woorde in Bloed geskryf teen die deurkosyn van vrouweesgemaak: WOMAN THOU ART LOOSED. FROM THE PRAYERROOM TO THE BEDROOM A LOOSED WOMAN WILL BE FREE….. DOGTER VAN EL SHADDAI.

Kyk mooi na jouself, liewe Bokkie my babie; en mag die vingermerke van die lewe saggies lê teen die handbreetes van jou wees,
©Liza Daniells




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed