Jongste aktiwiteit:

SIMFONIE

SIMFONIE

Simfonieorkes
die klanke sny soos ‘n mes
voel die trompet en viool
Militêre kadeteskool

die dek van ‘n passasiersboot
skitter met silwer en goud op die boot
luister na die sagte sielsgenot
die konsert gee ons groot genot

soos ware musiekante
hoor jy die klassieke klanke
kry jy hoendervleis en koue rillings
van die dromme se vibreerings

orkeslede speel met volle passie
met grasieuse uniform en grasie
luister na die mooi melodie
Ons Vloot se eie simfonie

© Eleen van Deventer Vorster
25/07/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed