Jongste aktiwiteit:

4 November 2017 – 2de Gala-aand

Prestasie van INK lede buite INK

  1. Aangesien Anzé Bezuidenhout nie in aanmerking mag en wil kom vir enige van die kompetisies op INK nie, behalwe vir die projekte waar alle inskrywings anoniem beoordeel word,  moet sy daar buite iewers haar erkenning gaan soek,  sy wen Digkompetisie vir beginners & begaafdes aangebied deur Louis Liebenberg einde Maart 2017. Ook in die Oktober 2017 kompetisie is sy onder die top 3 en behaal ‘n derde plek.  Litnet het van haar gedigte opgeneem en so ook Roekeloos. Sy is ook ambasdeur vir Afrikaans.com. Sy gee ook 6 nuwe digbundels uit by Malherbe uitgewers. Louise Viljoen doen dan ook n resensie van haar werk wat op Maroela media verskyn. Tydens die vrouemaand kompetisie van LitNet word haar gedig ook uitgelig en erken.
  2. Caren Kearley wen Digkompetisie vir beginners & begaafdes aangebied deur Louis Liebenberg 2016
  3. Liz Barnard het slypskool prys vir beste vordering Carpe Noctum behaal en slaag 2 slypskole cum laude. Haar kortverhaal word in n bundel by Malherbe uitgewers opgeneem en so ook een van haar gedigte.
  4. Antionette Venter kry 2 publikasies deur Kuier en Vrouekeur. Sy wen ‘n bundel publikasie deur SA Skrywers, Publiseer n kortverhaal in Romanzaliefde van LAPA en verskyn in Tabelberg uitgewers se Hartlambundel.
  5. Carma Shaw of Viooltjie soos ons haar ken was bo en behalwe dat sy verlede jaar asook hierdie jaar se digter van INK was ook algehele wenner van GHA se 11de Bloemlesing in Maart 2017 en al 11 van haar gedigte is ook in die bundel gepubliseer wat n baie groot eer is aangesien hierdie prestasie die eerste keer is wat daar n digter is van al haar inskrywings in die bloemlesing opgeneem is.
  6. Linda du Plessis het ‘n koffietafelboek van 450 glansbladsye die lig laat sien met fotos en gedigte van Suid Afrika met die titel – Suid-Afrika deur die oë van ons lense met kiekies en gedigte.  Afrikaans.com gee haar erkenning vir haar gedig en foto oor Drakensberg. Daar is ook in die AVBOB kompetisie reeds 2 van haar gedigte aanvaar
  7. Francois Meyer het reeds 4 digbundels, 2 omnibusse en ‘n prosaboek (wat ook na Engels vertaal is) agter sy naam. Sy nuutste digbundel, Pendulum, is vanjaar vrygestel. Francois is ook ambasadeur vir Afrikaans.com. Litnet het ook van sy gedigte opgeneem.
  8. Estelle Rubow haar man Mias van Zyl het ‘n ATKV-Namibië Veertjie hiedie jaar ontvang vir hulle gesamentlike digbundel, Opgeefsels.
  9. Eleen Vorster se gedig word by SA Digters in n bundel opgeneem
  10. Ronel Janse van Vuuren is ‘n vonkfiksie beoordeelaar vir “Cracked Flash Fiction Competition” (‘n weeklikse skryfkompetisie vir vonkfiksie skrywers). Twee van haar Afrikaanse reekse is al vir die hele jaar in die top tien in die fantasie kategorie op Wattpad – enige taal; albei het ook al nommer een gestaan (“Die Avonture van Saphira die Feetjie Hond”, “Verhale van die Oniks Labirint”). Haar verhaal “Black Moon” verskyn einde November saam met vyftien ander verhale in “The Clarion Call, Vol. 3: UNBOUND” – dit gaan in sagteband en e-boek uitgegee word op Amazon.com. Twee van haar verhale “Just Deserts” en “Lights” is aanvaar vir die Aspoestertjie-geïnspireerde bundel “Cinderella: Reimagined” wat in November saam met dertien ander verhale uitgegee word. (Sagteband en e-boek, wêreldwyd.) Twee van haar verhale “Just Deserts” en “Lights” is aanvaar vir die Aspoestertjie-geïnspireerde bundel “Cinderella: Reimagined” wat in November saam met dertien ander verhale uitgegee word. (Sagteband en e-boek, wêreldwyd.)

ALMAL MOET ASB BAIE MOOI VERSTAAN DAT DIE SKRYF KOMPETISIES VAN INK NIE DEUR DIE INK PANEEL GEKIES WORD NIE MAAR DEUR DIE BORGE. DIE WENNERS VAN DIE SKRYF KOMPETISIES IS DUS NIE AUTOMATIES OOK WENNERS IN DIE VERSKILLENDE INK KATEGORIE NIE

2de Skryfkompetisie geborg deur Malherbe uitgewers (In geen spesifieke volgorde nie) asook ’n skildery geborg deur Coraldi Foods 

Deurgedring:

Barbara Smith

Carma Shaw

Evante Schurick

Helena Mellet

Mariska Labuchagne

Paul Pretoruis

Suzette Strydom

Wenners

  1. Carma Shaw – 50 bundels deur Malherbe uitgewers
  2. Paul Pretorius (Koekekranka) – skildery geskenk deur Coraldi Foods

3de Skryf kompetisie geborg deur Groep 7 & Vryskutskrywer 

Al die digters en skrywers wat nie gewen het nie ontvang OOK elkeen 1 boek van groep 7 en ‘n afslag koepon om te laat druk – almal wat nie die top 3 gehaal het nie ontvang dus hulle 1 boek vanaand

Deurgedring: (gedigte) – geen spesifieke volgorde nie

Caren Kearley

Loretta Szikra

Evante Schurick – Hutspot

Evante Schurick – Gelapte pad

Barbara Smit

Helena Mellet

Suzette Strydom

Mariska Labuschagne

Paul Pretorius

Deurgedring (verhale) – geen spesifieke volgorde nie

Neels Claasen – 5 miljoen moord

Neels Claasen  – Aletta Boonzaaier

Ronel Janse van Vuuren

Sandra du Toit

Wenners (gedigte)

  1. Evante Schrick – 50 bundels vir eie sak deur Groep 7 (Gelapte pad)
  2. Loretta Szikra – gedigte kursus deur Vryskutskrywer + 10 boeke deur groep 7
  3. Caren Kearley – R1 500 deur INK + 10 boeke deur groep 7

 

Al die ander inskrywings wat deurgedring het ontvang elkeen 1 boek van Groep 7

Evante vir Hutspot (sy het 2 inskrywings ingestuur)

Barbara Smit

Heleen Mellet

Suzette Strydom

Mariska Labuchagne

Paul Pretorius

Wenners (verhale)

  1. Ronel Janse van Vuuren – 50 boeke vir eie sak deur Groep 7
  2. Neels Claasen – skryfkursus deur Vryskutskrywer + 10 boeke deur groep 7
  3. Sandra du Toit –R1 500 deur INK + 10 Boeke deur groep 7

Neels Claasens ontvang vir 5 Miljoen moord ook 1 boek vanaf Groep 7

WENNERS VAN INK TRROFEES EN SERTIFIKATE IN ELKE KATEGORIE

 DIGTER VAN DIE JAAR: 

1.Carma Shaw (Viooltjie) – (was ook ons wenner verlede jaar)

2.Francois Meyer

3.Caren Kearley

 

GEDIG VAN DIE JAAR:

  1. Tussen Seisoene : Caren Kearley
  2. Woordeloos : Loretta Szirka
  3. Doolhof van my liefde : Barbara Smit

SKRYWER VAN DIE JAAR:

  1. Neels Claasen
  2. Ronel Janse van Vuuren
  3. Helena Mellet

VERHAAL VAN DIE JAAR:

  1. Bessie : Helena Mellet
  2. Net reg : Ronel Janse van Vuuren
  3. Wolfgang Amadeus : Toom

RUBRIEKSKRYWER van die jaar:

  1. Ano
  2. Karin Muller
  3. Kiekies (Lynette McMillian)

 

RUBRIEK VAN DIE JAAR:

  1. Marlboro walms en skietgebede : Francois Meyer
  2. Die olifant en die blindes : Ano
  3. Heilige grond : Kiekies (Lynette McMillian)
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Fanus Strydom het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak