Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: 2019

Deur Lynne
Datum gepubliseer: 11 Januarie 2019 Aantal woorde: 22 34 Kere gelees 2

2019

‘n Nuwe jaar bot
terwyl ‘n enkele saad
in die na-nag bars
met ontelbare vrae
oor rampe en Trumpmure

Kopiereg L Lexow 2019




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Anze

      Januarie 11, 2019

      Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 20
    Kommentaar telling: 5

    Skrywer, dromer, kunstenaar, dromer, ontwerper, dromer, naaldwerkster, dromer, ma, dromer, ouma, dromer, lewensreisiger, dromer...

    INK E-formaat tydskrif

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 120 gaste aanlyn

    Bydrae Totale