Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Ons het tydens die INK gala aand ook die INK / Pendoring kompetisie se wenners bekend gemaak en vereer:

Patrica Viljoen  kondig die wenners aan vir  die  INK & Pendoring kompetisie in die afwesigheid van Francois Meyer

Prysuitdeling Pendoring kompetisie

Wenner: Alet Enslin

2de plek: Estelle Rubow

3de plek: Christo Visser

 

Pendoring Sertifikate vir gala-aand:

 

Alet

Estelle

Christo

Evanthe

Carma

Cornien

Charleine

Loretta

Driekie

Eleen

 

Prysuitdeling: INK 4de Skryf kompetisie (Ilette van Groep 7 )hanteer oorhandiging van top 10 inskrywings se pryse

 

Wenner: Digbundel – Cormien Naude met “Vlug van die Laksman”

2de plek: Patricia Viljoen

3 de plek: Jessica Venter

Lede wat ook boeke ontvang om self te besluit of hulle verder wil laat druk deur groep 7:

Estelle Rubow

Carma Shaw

Christo Visser – Blou

Charles Skeen WEN N DIGKURSUS VAN SAVRYSKUTSKRYWER

 

Wenner: Verhaal – Susanna Moolman  (ANO) met “Guppy en anderste stories”

2de plek: Christo Visser – Stories uit Afrika – WEN N SKRYFKURSUS VAN SAVRYSKUTSKRYWER

3 de plek: Stephan Uys – Koos in die Kruger Wildtuin

ERKENNING VIR LEDE BUITE INK

Anzé  Bezuidenhout het n prys vir publikasie gewen en n nuwe digbundel Inkdorings uitgebring. Sy het die 4 de  en 5de digkompetisie vir Beginners en Begaafdes gewen.   6 gedigte opgeneem  vir verlede jaar se GHA bloemlesing Stemme van die Suiderland 12 en nou 9 van haar gedigte wat in GHA se nuwe Stemme van die Suiderland 13 opgeneem. Sy was ook n kategoriewenner (CJ Langenhoven prys) en wen ook n publikasie van Groep 7. Kreative SA wat onder die Cordis trust staan neem van haar werk op in 3 bundels. Dignet neem haar werk in hulle bloemlesing op. Poësie & Vers neem ook van haar werk op in hulle bundel

Carma Shaw

GHA bloemlesing 12 & 13  opgeneem. Sy het ook een van die twaalf kategorie gewen. Carma word ook aangewys as die algehele wennervir 2018 GHA.  2de keer in 3 jaar! Poësie & Vers neem ook van haar werk op in hulle bundel. BLOEMFONTEIN SKRYWERSVERENIGING – Hier behaal sy in die derde plek in kategorie D (vir poësie) Afrikaanse taalmonument – een van haar gedigte word tans daar uitgestal in hulle GROEN GALERY PROJEK.

Liza Daniells

het haar outobiografie (Van Satynlakens tot Teerstrate) in Feb amptelik bekendgestel; en STOP (mensehandel) reel vir my nog n bekendstelling 12 Okt in Potch en dan gaan gee ‘n  1Vrou vertoning ook doen en het ook  n KruisKyk onderhoud gehad

Evanthe Schurink

word aangewys as GHA se algehele wenner vir 2017. Haar werk word in die Stemme van die Suiderland 12 en 13 opgeneem en sy word ook as ‘n kategorie wenner bekroon in 2018

Velma Barnard

Gekies as een van tien skrywers om werk te skryf en in te dien vir Inspirasie die volumes tydskrif

Gedigte word opgeneem in Kreative SA –  Glygeut, Lentekwatryne en Slypsnitte.  Genootskap vir handhawing van Afrikaans Gedigtekompetisie 2017: Gedigte word opgeneem in Stemme uit die Suiderland 12 & 13 Bloemlesing.

Wilmarie Jooste

het 4 boeke uitgegee in 2018

Ronel Janse van Vuuren:

“Eens… Verhale, Mites en Legendes van Feërie” wat in 2017 die derde skryfkompetisie op INK gewen het, is vanaf Maart 2018 beskikbaar as ‘n luisterboek, e-boek en as druk-op-aanvraag wêreldwyd.

Dit is oorvertaal in Engels en “Once… Tales, Myths and Legends of Faerie” is ook in al drie formate wêreldwyd beskikbaar.

‘n Kortverhaal “The Inn” is gekies vir die Clarion Call Anthology 4: “Fairy Tale Riot!” wat einde Oktober gepubliseer is.

Reimaginings Anthologies het haar ook gevra om ‘n lang verhaal te skryf vir ‘n spesiale uitgawe kortverhaalbundel wat in 2019 gepubliseer gaan word.

Driekie Grobler

Gedigte word IN GHA se 2018 Bloemlesing Stemme uit die Suiderland 12 & 13 opgeneem. Driekie het ook n paar gedigte op die AVBOB webwerf gepubliseer. Driekie stel ook 2 saamgestelde inspirasie boeke vry: Koester jou menswees EN Leef jou waarde

Caren Kearley

Kategorie wenner by GHA en gedigte word opgeneem in die Stemme uit die Suiderland 12 & 13

WENNERS VAN DIE INK PRESTASIES

DIGTER VAN DIE JAAR 2018:
AFDELING GOUD-
WENNER: CARMA SHAW
2DE: ANZé BEZUIDENHOUT
GEEN DERDE PLEK

 

AFDELING SILWER-
WENNER: ESTELLE RUBOW
2DE: LORETTA SZIKRA
3DE: CAREN KEARLEY

 

AFDELING BRONS-
WENNER: ERIKA VILJOEN (Alkallie)
2DE PLEK: PALET (Suzette Strydom)
3DE PLEK: CHANTELLE HOLDER

 

GEDIG VAN DIE JAAR:

WENNER: En dalk nog Simonsberg se hang (Carma Shaw)

2de plek: Skedelkus (Estelle Rubow)

3de plek: Ag van my mond (Anton Killian)

 

VERHAALSKRYWER VAN DIE JAAR 2018:
WENNER: RONEL JANSE VAN VUUREN
2DE: NEELS CLAASENS
3DE: WILMA HEINLEIN

 

VERHAAL VAN DIE JAAR 2018:
WENNER: SKARLAKENVROU VAN MAGDALA – LIZA DANIELLS ons GWARRIEGATQUEEN
2DE: MOORD OP REBECCA MORRISON (Vervolgverhaal) –NEELS
3DE: DIE GROOT MISVERSTAND – ELROUX

 

RUBRIEKSKRYWER VAN DIE JAAR 2018:
WENNER: VOSSIE SENEKAL
2DE: ANO
3DE: MADZI

 

RUBRIEK VAN DIE JAAR 2018:
WENNER: WATER WAT LEWE – VOSSIE
2DE: KANEELSUIKER VIR DIE SIEL = ANO
3DE: SPEELTYD IS VERBY – HENNIE FRITZ

 

SKRYWER VAN DIE JAAR GORREL 2018:
WENNER: MARTHA POLLER
2DE: STEPHAN UYS
3DE: ESTELLE RUBOW

 

GORREL SKRYFSTUK VAN DIE JAAR 2018:
WENNER: DIE EKG – STEPHAN UYS
2DE: DIE RAGAB BINNE MY – MARTHA POLLER
3DE: NAMIBSREëN – ESTELLE RUBOW

 

GEDIG IN DIE PROGRAM GEDRUK 

Nou weet ek, Ma (Goue lid)

Jy knoop my vas,
jy bind my los
met naelstringwoorde
soos suikerbos en kandelaar,
Komaggas en Soekmekaar.

Jy kweek in my ‘n liefde vir ons taal.

Jy hou my teë, jy laat my gaan,
jy bly my by. En ek verstaan –

die band wat ons gebonde hou
strik sag, maar tog ook styf.
En waar my weë ook al baan
(tuis, of oor die wydste oseaan) –
jou stem vly teen my hart se wande
asof gebeitel deur jou liefdeshande.

© Carma Shaw