Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: YSKONINGIN

Deur HelenaMellet
Datum gepubliseer: 6 Mei 2017 Aantal woorde: 12 97 Kere gelees 4

sy het haar hand uitgesteek
met haar aanraking
die landskap
gevries

©HMellet




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van HelenaMellet

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 105
    Kommentaar telling: 75

    Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 75 gaste aanlyn