Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Xenofobia

Deur Barbara
Datum gepubliseer: 1 Maart 2017 Aantal woorde: 14 188 Kere gelees 4

Xenofobia

rassehaat so wreed
bose kringloop sneeubal voort
geslag tot geslag

© – Barbara Smit –01/03/2017




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. profiel foto van Viooltjie

      Viooltjie

      Maart 2, 2017

      Goed gedoen, die dubbele betekenis wat mens aan “geslag” kan koppel, maak die skrywe nog meer treffend

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Barbara

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 91
    Kommentaar telling: 44

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 6 gaste aanlyn