Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: WINTER HART

Deur Eleen van Deventer Vorster
Datum gepubliseer: 11 Oktober 2017 Aantal woorde: 117 28 Kere gelees 2

WINTERHART

Vers 1
Winter Hart, sny reg deur my
wens jy was hier langs my sy?
wag ek alleen, op die treinstasie
wag ek vir jou met jou bagasie

Vers2
Winter Hart, sny reg deur my
wens jy was nou langs my sy
wag ek alleen op die hout bankie
met my warm stommende drankie

Vers3
winter Hart, sny reg deur my
wens jy was nou langs my sy
die trein kom die stasie ingery
het jou vir my, vir altyd kom kry

Koor
dis wonderlik om jou weer tesien
ek het jou liefde waardig verdien
opgewonde, hier binne my
winter koue, het my liefling gekry

Eleen van Deventer Vorster
Kopieregte voorbehou liedjies tekoop kontak my asb e-pos




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Eleen van Deventer Vorster

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 28
    Kommentaar telling: 12

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 76 gaste aanlyn