Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Whatsapp!

Deur Barbara
Datum gepubliseer: 5 Junie 2017 Aantal woorde: 109 37 Kere gelees 3

Whatsapp!

Wsj
om te keer
dat mense wegraak in mekaar se oë
of sag kan fluister in mekaar se ore ore
wmj
om met ‘n smile
hande vas te bind, nogal sonder tou
en sonder slot of grendel tronk te bou
wdh
dink jy is jy
dat mense tyd en geld op jou spandeer
toelaat dat jy ons taal onteer
hkm
moet jy
klank en beeld uit God se wêreld neem
en op jazz om die mensdom mee te amuseer
lmk
ek daag jou uit
om te probeer
die werklikheid by mens te steel
kort voor lank sal al jou emoji’s
vir algar hier verveel.

© Barbara Smit – 05/6/2017




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Barbara

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 80
    Kommentaar telling: 40

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 26 gaste aanlyn