Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wenners: September 2017 – Lente projek

Deur Anze
Datum gepubliseer: 6 Oktober 2017 Aantal woorde: 68 66 Kere gelees 4

Baie geluk aan die volgende lede

GEDIGTE:
1 ste plek: Viooltjie met ‘n Tyd om genadig te wees
2 de plek: Elroux met Lente
3 de plek: Koekoekranka met Winterbreker

Eervolle vermeldings:
Loretta Zikra met Kostroma se kombers
Anzé Bezuidenhout met Spore van reën
Palet met Die lente koningin & Diep en donker rafyne

VERHALE:
1ste plek: Ronel Janse van Vuuren met Die veldmuis

Baie geluk aan hierdie 6 lede

Projekbestuurder




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anze

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 168
    Kommentaar telling: 1539

    Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 18 gaste aanlyn

    Bydrae Totale