Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: WENNERS – SA Vryskut kompetisie

Deur Anze
Datum gepubliseer: 22 Mei 2017 Aantal woorde: 105 133 Kere gelees 1

Die oomblik waarvoor almal gewag het. E-pos soos ontvang van SA-Vryskutskrywer:

Sjoe! Dit was nou regtig nie ‘n maklike taak om ‘n wenner te kies nie. Veral met die gedigte is bykans álmal wenners!

Na vele wik en week het ek dus uiteindelik besluit op

Sandra du Toit se kortverhaal – OM TE VERGEWE

en

Amanda van der Merwe se gedig – DIE KIND

Julle sal binnekort julle studiemateriaal per e-pos ontvang.

SA Vryskutskrywer

Baie geluk aan hierdie 2 INK lede wat gewen het! Vir die ander INK lede het ek die goeie nuus dat ons weer oor 2 maande ‘n kompetisie in samewerking met SA Vryskutskrywer gaan loots.




  • TEMAS
    4 Kommentaar
    1. profiel foto van Viooltjie

      Viooltjie

      Mei 22, 2017

      Baie geluk, Sandra en Amanda. Ek hoop julle geniet die kursus sommer baie ☺

    2. profiel foto van Kiekies

      Kiekies

      Mei 23, 2017

      Wel gedaan Sandra en Amanda!!!!

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anze

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 155
    Kommentaar telling: 1417

    Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 300 gaste aanlyn