Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: WENNERS: – Menseregte en morele wysheid Maart projek

Deur Anze
Datum gepubliseer: 5 April 2017 Aantal woorde: 116 226 Kere gelees 5

Baie geluk aan die wenners, lede moet asb. ook daarop let dat die reëls van ‘n Haikoe bepaal dat daar nie ’n titel moet wees nie, maar aangesien INK dit vereis om ’n titel te plaas gaan dit oorgesien word. Let ook dat ’n haikoe se lettergrepe 5-7-5 is. By die verhale afdeling wil die moderator dit noem dat alhoewel die inskrywings geslaagd was dit gediskwalifiseer word aangesien daar spelfoute voorkom.

Baie geluk aan die volgende digters!!

GEDIGTE:
1. Helena Mellet met Nemer van lewens EN Nelia Strydom met Voorreg tot Vryheid
2. Elroux met Spookspore EN Helena Mellet met Op een skaal
3. Viooltjie met Op dowe ore

Baie geluk aan hierdie 4 digters

Inkgroete
Ink moderator




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Viooltjie

      April 6, 2017

      Baie geluk almal 🙂

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anze

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 168
    Kommentaar telling: 1529

    Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 64 gaste aanlyn

    Bydrae Totale