Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: WENNERS: – LIEFDE -PROJEK: FEBRUARIE 2017

Deur Anze
Datum gepubliseer: 3 Maart 2017 Aantal woorde: 34 181 Kere gelees 4

Baie geluk aan die volgende wenners!!

GEDIGTE:
1. Hermien Strumpher met Pasmaat
2. Loretta Szikra met Ek sal jou liefhê tot…
3. Barbara Smit met Doolhof van my liefde

VERHALE:
Geen

Baie geluk aan hierdie 3 digters

Inkgroete




  • TEMAS
    2 Kommentaar
    1. profiel foto van Viooltjie

      Viooltjie

      Maart 4, 2017

      Baie geluk, Hermien, Loretta en Barbara met julle wengedigte 🙂

    2. profiel foto van Barbara

      Barbara

      Maart 4, 2017

      Dankie Viooltjie! Baie geluk Hermien en Loretta!

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Anze

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 149
    Kommentaar telling: 1407

    Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 13 gaste aanlyn