Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ware vreugde

Deur Roeline
Datum gepubliseer: 8 Januarie 2018 Aantal woorde: 38 51 Kere gelees 3

baba se eerste tree
skulpies skitter in die see
kinders se skaterlag
veldblomme se prag
jong paartjie is verlief
berge is die hartedief
liefde soos oumenshande
skildermooi lande
geld is ‘n stukkie papier
vreugde bring ware plesier

© Roeline




  • TEMAS
    1 Kommentaar
    1. Palet

      Januarie 8, 2018

      Hou van die ritme en die rym

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 42
    Kommentaar telling: 14

    Ek is 23 jaar oud. Swot my Magister by Stellenbosch universiteit. Is besig met my finale jaar. Skryf, teken, skilder, sport en foto's neem is my passie.

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 66 gaste aanlyn

    Bydrae Totale