Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vrede

Deur Marlene Erasmus
Datum gepubliseer: 21 Julie 2017 Aantal woorde: 49 35 Kere gelees 1

VREDE

Klein woord – groot begrip
Menslik moeilik om te verwoord…
In ‘n wêreld: vol trane wat drup
Swanger met doodslag en moord…

Tog: nie moeilik om te verstaan,
As jy glo in God se Woord…
Dat vrede wel kan bestaan
Sou jy net uitstort jou nood…
© Marlene Erasmus
23/06/2016




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Marlene Erasmus

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 11
    Kommentaar telling: 1

    Gebruikers Aanlyn

    1 Lid, 54 gaste aanlyn