Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Volmaaktheid

Deur Okatopi
Datum gepubliseer: 25 Julie 2017 Aantal woorde: 67 23 Kere gelees 3

Jou skoonheid eggo langsaam,
van elke klip en boom…
en waar jou voete sag neer sit,
groei gras in lower groen.

Jou skaterlag,
weerklink die stil bergstroom se klippe kabbel val,
en elke voёl besing uitbundig…
jou stile sag teenwoordigheid.

So onlosmaaklik deel van die natuur,
want…

Volmaaktheid kom net soms,
veral wanneer jy nie daarna soek,
of daarvoor vra…..

Net soms

© F Jansen van Vuuren




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR
    profiel foto van Okatopi

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 51
    Kommentaar telling: 90

    Doodgewone ou wat soms skryf net omdat die lus my beetpak en iets moet uit 🙂 Verward, verweer en soms verlore.

    Gebruikers Aanlyn

    0 Lid, 60 gaste aanlyn